Hoërskool Oosterlig Aanlyn Hersiening
GRAAD 8
Woensdag 19 Augustus 2020
A | B | C | D | E | F |
PER | TYD | VAK | ONDERWYSER | KODE | |
1 | 8:00 – 8:25 | Afrikaans | Me H Scheepers | 19081 | |
2 | 8:30 – 8:55 | Engels | Me D Smith | 19082 | Klik hier |
3 | 9:00 – 9:25 | Wiskunde | Me E du Toit | 19083 | Klik hier |
4 | 9:30 – 9:55 |
Skeppende |
Me L Hughes | 19084 | Klik hier |
5 | 10:00 – 10:25 | POUSE | |||
6 | 10:30 – 10:55 | Geografie | Me S Jv Vuuren | 19086 | Klik hier |
7 | 11:00 – 11:25 | Geskiedenis | Mnr. B Bradford | 19087 | Klik hier |
8 | 11:30 – 11:55 | LO | Me S Jv Vuuren | 19088 |
Hoe dit werk:
– Elke graad kry elke dag ‘n rooster met 8 periodes (waarvan periode 5 ‘n pouse is, alleenlik vir graad 8 en 9)
– Ons dag begin om 08:00
– Vakke is ingedeel in die 8 periodes, waarin die onderwyser op die rooster klas gee via ‘n video op ons skool se YouTube.
– Op die rooster is die skakel wat na die YouTube klas sal lei.
– Elke klas sal eers ‘live’ gaan op die tyd wat die rooster aankondig (daar sal ‘n 2-minuut ‘countdown’ wees tot die begin van die klas.)
– Kyk na die klas en doen wat die onderwyser vra.
– Indien jy iets nie verstaan nie, maak ‘n nota, sodat jy dit op ‘n latere geleentheid met jou onderwyser kan bespreek.
Lekker leer Oosies!