Hoërskool Oosterlig Aanlyn Hersiening
GRAAD 10
Woensdag 15 Julie 2020
A | B | C | D | E | F |
PER | TYD | VAK | ONDERWYSER | KODE | |
1 | 8:00 – 8:25 | Afrikaans | Me S Swart | 15101 | Klik hier |
2 | 8:30 – 8:55 | Engels | Me G Herron | 15102 | Klik hier |
3 | 9:00 – 9:25 | Wiskunde | Me D Roux | 15103 | Klik hier |
4 | 9:30 – 9:55 | Wiskunde Geletterdheid |
Me B Gratz | 15104 | Klik hier |
5 | 10:00 – 10:25 | Rekeningkunde | Me E Bredenhand | 15105 | Klik hier |
6 | 10:30 – 10:55 | Geografie | Me S Herman | 15106 | Klik hier |
7 | 11:00 – 11:25 | Lewenswetenskap | Me C Uys | 15107 | Klik hier |
8 | 11:30 – 11:55 | Toerisme | Me C Botha | 15108 | Klik hier |
Hoe dit werk:
– Elke graad kry elke dag ‘n rooster met 8 periodes.
– Ons dag begin om 08:00
– Vakke is ingedeel in die 8 periodes, waarin die onderwyser op die rooster klas gee via ‘n video op ons skool se YouTube.
– Op die rooster is die skakel wat na die YouTube klas sal lei.
– Elke klas sal eers ‘live’ gaan op die tyd wat die rooster aankondig (daar sal ‘n 2-minuut ‘countdown’ wees tot die begin van die klas.)
– Kyk na die klas en doen wat die onderwyser vra.
– Indien jy iets nie verstaan nie, maak ‘n nota, sodat jy dit op ‘n latere geleentheid met jou onderwyser kan bespreek.
– Indien jy NIE op ‘n WhatsApp groep is NIE – VUL DIE VORM HIERONDER IN EN STUUR, ons sal jou opsit.
Lekker leer Oosies!