Hoërskool Oosterlig Aanlyn Hersiening

GRAAD 10

Woensdag 12 Augustus 2020

A B C D E F
PER TYD VAK ONDERWYSER KODE  
1 8:00 – 8:25 Afrikaans Me S Swart 12101 Klik hier
2 8:30 – 8:55 Engels Me G Herron 12102 Klik hier
3 9:00 – 9:25 Wiskunde Me D Roux 12103 Klik hier
4 9:30 – 9:55 Wiskunde
Geletterdheid
Me B Gratz 12104 Klik hier
5 10:00 – 10:25 Rekeningkunde Me E Bredenhand 12105 Klik hier
6 10:30 – 10:55 Geografie Me S Herman 12106 Klik hier
7 11:00 – 11:25 Lewenswetenskap Me C Uys 12107 Klik hier
8 11:30 – 11:55 Toerisme Me C Botha 12108 Klik hier

Hoe dit werk:

– Elke graad kry elke dag ‘n rooster met 8 periodes.
– Ons dag begin om 08:00
– Vakke is ingedeel in die 8 periodes, waarin die onderwyser op die rooster klas gee via ‘n video op ons skool se YouTube.
– Op die rooster is die skakel wat na die YouTube klas sal lei.
– Elke klas sal eers ‘live’ gaan op die tyd wat die rooster aankondig (daar sal ‘n 2-minuut ‘countdown’ wees tot die begin van die klas.)
– Kyk na die klas en doen wat die onderwyser vra.
– Indien jy iets nie verstaan nie, maak ‘n nota, sodat jy dit op ‘n latere geleentheid met jou onderwyser kan bespreek.

Lekker leer Oosies!