Hoërskool Oosterlig Aanlyn Hersiening

GRAAD 11

Vrydag 26 Junie 2020

A B C D E F
PER TYD VAK ONDERWYSER KODE  
1 8:00 – 8:25 IGO Mnr. A Hayward 26111 Klik hier
2 8:30 – 8:55 RTT Me C Marais 26112 Klik hier
3
9:00 – 9:25 Gasvryheid Me Z vd Mescht 26113 Klik hier
4 9:30 – 9:55

Geskiedenis

Mnr. Kloppers 26114 Klik hier
5 10:00 – 10:25 Ekonomie Mnr. T Deetlefs 26115 Klik hier
6 10:30 – 10:55 Besigheidstudies Mnr. J Silvo 26116 Klik hier
7 11:00 – 11:25 Fisiese Wetenskap Me J Kruger 26117 Klik hier
8 11:30 – 11:55 LO Me M van Vreden/Me Y Pretorius 26118 Klik hier

Hoe dit werk:

– Elke graad kry elke dag ‘n rooster met 8 periodes.
– Ons dag begin om 08:00
– Vakke is ingedeel in die 8 periodes, waarin die onderwyser op die rooster klas gee via ‘n video op ons skool se YouTube.
– Op die rooster is die skakel wat na die YouTube klas sal lei.
– Elke klas sal eers ‘live’ gaan op die tyd wat die rooster aankondig (daar sal ‘n 2-minuut ‘countdown’ wees tot die begin van die klas.)
– Kyk na die klas en doen wat die onderwyser vra.
– Indien jy iets nie verstaan nie, maak ‘n nota, sodat jy dit op ‘n latere geleentheid met jou onderwyser kan bespreek.
– Indien jy NIE op ‘n WhatsApp groep is NIE – VUL DIE VORM HIERONDER IN EN STUUR, ons sal jou opsit.

Lekker leer Oosies!

 

Sit my asb op die WhatsApp klasgroep

Ek is nog nie op die WhatsApp klasgroep nie - hier is my besonderhede, sit my asb op.
  • bv: Graad 8A