VAKKEUSES
Graad 8 en 9:
| Graad 8 & 9 verpligte vakke: |
|---|
| Taal, geletterdheid en kommunikasie: *Afrikaans en *Engels |
| *Kuns en Kultuur |
| *Ekonomiese- en bestuurswetenskappe (Besigheidstudie, Rekeningkunde en Rekenaarsvaardighede) |
| *Natuurwetenskappe |
| *Sosiale wetenskappe (Geskiedenis en Aardrykskunde) |
| *Tegnologie |
| *Lewensoriëntering |
| *Wiskundige wetenskappe |
Graad 10 tot 12:
| Graad 10 – 12: 4 verpligte vakke |
|---|
| *Afrikaans (Huistaal) # |
| *Engels (Eerste addisionele taal) # |
| *Wiskunde # OF *Wiskundige geletterdheid # |
| *Lewensoriëntering |
| + 3 keusevakke |
|---|
| EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE: *Rekeningkunde # *Besigheidstudie (Bedryfsekonomie) # *Ekonomie # |
| FISIESE-, LEWENS- EN REKENAARWETENSKAPPE: *Lewenswetenskap (Biologie) # *Fisies (Natuur- en Skeikunde) # *Rekenaartoepassingstegnologie (RTT) (Rekenaar tuis is ‘n vereiste) |
| DIENSTE: *Gasvryheidstudie (Hotel- en spyseniering) *Toerisme |
| INGENIEURS- EN TEGNOLOGIE: *Ingenieursgrafieka en ontwerp (TT) # |
| MENSLIKE- EN SOSIALE WETENSKAPPE: *Geskiedenis # *Geografie (Aardrukskunde) # |
NSS-vakke = # 4 x 50% = Universiteitstoelating (4)
*dui vakname aan
LET WEL: benodig 25 leerlinge om ‘n vak aan te bied.