Welkom aan elke Graad 8 in 2021
~ Waar prestasie nog pret is! ~
Ek noem: Hoofleiers – Huvudledare (Sweeds vir Hoofleier)
Onderhoof leiers – Vice bitradande (Sweeds vir Onderhoof leier)
Leiers – Ledare (Sweeds vir Leier)
Hulle noem my: Atta
Jy moet ‘n kompas uit karton maak:
- Op die kompas moet daar ‘n baba foto van jou in die middel wees.
- Die vier windrigtings moet aangedui word.
- NOORD : Naam en van.
- OOS : Die lengte van jou Oor.
- SUID : Wat veroorsaak SPANNING in jou lewe.
- WES : Jou WARRIOR naam.
Hou ten alle tye jou kompas by jou ONS WIL NIE Hê JY MOET WEG RAAK NIE.