Hoërskool Oosterlig Aanlyn Hersiening

GRAAD 12

Maandag 01 Junie 2020

A B C D E F
PER TYD VAK ONDERWYSER KODE  
1 8:00 – 8:25 IGO Mnr. A Hayward 01121 Klik hier
2 8:30 – 8:55 RTT Me C Myburgh 01122 Klik hier
3 9:00 – 9:25 Gasvryheid Me vd Mescht 01123 Klik hier
4 9:30 – 9:55

Geskiedenis

Mnr. Kloppers 01124 Klik hier
5 10:00 – 10:25 Ekonomie Mnr. Deetlefs 01125 Klik hier
6 10:30 – 10:55 Besigheidstudie Mnr. J Silvo 01126 Klik hier
7 11:00 – 11:25 Fisiese Wetenskap Me J Kruger 01127 Klik hier
8 11:30 – 11:55 LO Me B Gratz 01128 Klik hier

Hoe dit werk:

– Elke graad kry elke dag ‘n rooster met 8 periodes.
– Ons dag begin om 08:00
– Vakke is ingedeel in die 8 periodes, waarin die onderwyser op die rooster klas gee via ‘n video op ons skool se YouTube.
– Op die rooster is die skakel wat na die YouTube klas sal lei.
– Elke klas sal eers ‘live’ gaan op die tyd wat die rooster aankondig (daar sal ‘n 2-minuut ‘countdown’ wees tot die begin van die klas.)
– Kyk na die klas en doen wat die onderwyser vra.
– Indien jy iets nie verstaan nie, maak ‘n nota, sodat jy dit op ‘n latere geleentheid met jou onderwyser kan bespreek.
– Indien jy NIE op ‘n WhatsApp groep is NIE – VUL DIE VORM HIERONDER IN EN STUUR, ons sal jou opsit.

Lekker leer Oosies!

 

Sit my asb op die WhatsApp klasgroep

Ek is nog nie op die WhatsApp klasgroep nie - hier is my besonderhede, sit my asb op.
  • bv: Graad 8A