Oosie-Leiers

Die ontwikkeling van sterk leierseienskappe is ‘n hooffokus van Hoërskool Oosterlig.

Die Leierskomitee word die platform gebied om aan die toekomsvisie van Hoërskool Oosterlig te bou.

Die Leierskomitee is eerste verantwoordelik vir die oriëntering van die graad 8’s en hul integrasie in die skool. Die Leierskomitee beplan en fasiliteer die graad 8-kamp en werk direk met die graad 8’s om hul eienskappe ten toon te stel en te ontwikkel. Dit beteken ook dat die graad 8’s eerstehandse leiding en kennis ontvang. Die leierskomitee skryf, beplan, choreografeer en koördineer self die Groentjiekonsert en Welkomweek, én dien as mentors en toesighouers tydens die Bootcamp, wat hul menseverhoudings, interpersoonlike leierseienskappe en selfstandigheid bevorder sodat hul in die werksmag sal uitblink.

Alhoewel hierdie projekte en verantwoordelikhede van die Leierskomitee onder leiding van personeel plaasvind, het die Leierskomitee hulself nog net puik van hul taak gekwyt.

Die Leierskomitee staar enige uitdaging met drif en entoesiasme in die oë – daarom word die graad 8-kamp by die skool aangebied en gefasiliteer deur die Leierskomitee. Die gewone kampstruktuur van ouds (te uitslaapkampterrein) word gevolg deur die fasiliteite van die skool aan te pas en selfs nuwe fasiliteite in plek te stel sodat ‘n graad 8-kamp kon plaasvind – net op ‘n ander perseel.

Naas die graad 8’s strek die rol van die Leierskomitee na die implementering van skoolreëls, dissipline, en die behoud van die leerders se voorkoms volgens die skoolreëls, asook terreindiens tydens pouses. Verder meer speel die Leierskomitee ‘n belangrike rol in die bemarking van skoolaktiwiteite en -aangeleenthede.

Die Leierskomitee is die trots van die skool en daarom het hulle ook die voorreg om die skool daagliks te begin met skriflesing en gebed tydens opening.

Hoofleiers

Johann Chambers & Monique Buys

Onder-Hoofleiers

Ancel De Bruyn &  Mieke Jutte

Dean Jordaan & Dylan Jordaan

Leiers

Seuns

Kayden Barnard, Logan  Batt,  Japie Botha, Brandon Desmore, Dillan Du Plessis, Matthew Hogan, Tiaan Jansen, Geithen Labuschagne, Jeandré Naudé, Llewellyn Nortjé, Darius Pretorius, Llewellyn Van Blerk, Erik Willemse.

Dogters

Chené Appelcryn, Ané Bornman, Janke Burger, Elrie Du Plooy, Frané Du Plooy, Karli Ferreira, Emma Hatton-Jones, Tegan Jansen van Rensburg, Leri Kotzé, Anra Labuscagne, De-Anke Liebenberg, Anika Louw, Nomfundo Mdhluli, Carmel Morris, Helen Reid, Megan Smith, Lehandi Steyn, Chaniëlle Stoltenkamp, Kayla Van Dalen, Casey Venter.

Oosie-VLR

VLR (in graadverband) speel ‘n groot rol in die kommunikasie met leerders en vorm deel van die kanale wat gevolg word in probleemoplossing en die groei van die skool.

GRAAD 8

A. Leila Westley & Pedrie van Wyk
B. Zianri Coetzee & Armin Botha
C. Shaelee Hoy & Jacques D’Aubrey
D. Shaelyn Hoy & Evan Jonk
E. Chevonne Foster & Sebastian Palm
F. Katelynn Graham & Ricardo Tshabalala
G. Deidre van der Merwe & Christiaan Kleynhans
H. Sabrina Scott & Micah Grundlingh

GRAAD 9

A. Anke van Jaarsveld & Hennie Bezuidenhout
B. Danielle Foster & Luhandru Barnard
C. Kara van Heerden & Ruan Venter
D. Isabella Kruger & Marco Greyling
E. Chareen Francis & Ettienne Jansen van Rensburg
F. Marli Bekker & Ruan Grobler
G. Minka Grobler & Anro Bekker
H. Gabrielle Wessels & Jonathan Mostert

GRAAD 10

A. Tashleigh Melville & Armand Kroon
B. Jessica Botha & Schalk van Niekerk
C. Avonique van Rooyen & Alex Holtzhausen
D. Christine Broodryk & Henry White
E. Angelique Kotze & Reinhardt van Wyk
F. Chanté Pieterse & Armand Claassen
G. Clicha Davidson & Mandisi Smemo

GRAAD 11

A. Elrie du Plooy & Rhyno van Niekerk
B. Frané du Plooy & Duan van Loggerenberg
C. Kayla van Dalen & Gert Nel
D. Nomfundo Mdhluli & Gabriel Swanepoel
E. Chaniëlle Stoltenkamp & Dylan Jordaan
F. Emma Hatton-Jones & Divan Scheepers
G. Monique Buys & Johann Chambers

GRAAD 12

A. Kiara Ackermann & Henry Enslin
B. Desereé du Plessis & Rubin van der Westhuizen
C. Cherise Wilkins & Tlhonolofatso Malebatso
D. Daniella Amos & Riwan Pienaar
E. Karien Wilters & Jaden Rebeiro
F. Ryna Labuschagne & Jean-Pierre van Wyk
G. Anja Krüger & Alexander Hatting