Hoërskool Oosterlig Aanlyn Hersiening

GRAAD 10

Donderdag 18 Junie 2020

ABCDEF
PERTYDVAKONDERWYSERKODE 
18:00 – 8:25IGOMe Y Pretorius18101Klik hier
28:30 – 8:55RTTMe L Doble18102Klik hier
3
9:00 – 9:25GasvryheidMe Z vd Mescht18103Klik hier
49:30 – 9:55Geskiedenis
Mnr. Kloppers18104Klik hier
510:00 – 10:25EkonomieMnr T Deetlefs18105Klik hier
610:30 – 10:55BesigheidstudiesMe E Marais18106Klik hier
7
11:00 – 11:25Fisiese WetenskapMe A Botha18107Klik hier
811:30 – 11:55LOMe M van Baalen18108Klik hier

Hoe dit werk:

– Elke graad kry elke dag ‘n rooster met 8 periodes.
– Ons dag begin om 08:00
– Vakke is ingedeel in die 8 periodes, waarin die onderwyser op die rooster klas gee via ‘n video op ons skool se YouTube.
– Op die rooster is die skakel wat na die YouTube klas sal lei.
– Elke klas sal eers ‘live’ gaan op die tyd wat die rooster aankondig (daar sal ‘n 2-minuut ‘countdown’ wees tot die begin van die klas.)
– Kyk na die klas en doen wat die onderwyser vra.
– Indien jy iets nie verstaan nie, maak ‘n nota, sodat jy dit op ‘n latere geleentheid met jou onderwyser kan bespreek.
– Indien jy NIE op ‘n WhatsApp groep is NIE – VUL DIE VORM HIERONDER IN EN STUUR, ons sal jou opsit.

Lekker leer Oosies!

 

Sit my asb op die WhatsApp klasgroep

Ek is nog nie op die WhatsApp klasgroep nie - hier is my besonderhede, sit my asb op.
  • bv: Graad 8A