Hoërskool Oosterlig Aanlyn Hersiening

GRAAD 9

Donderdag 13 Augustus 2020

A B C D E F
PER TYD VAK ONDERWYSER KODE  
1 8:00 – 8:25 Tegnologie Mnr. J Barnard 13091 Klik hier
2 8:30 – 8:55 RTT Me L Doble 13092 Klik hier
3 9:00 – 9:25 Bedryfsekonomie Me E Marais 13093 Klik hier
4 9:30 – 9:55 Rekeningkunde
Me E Bredenhand 13094 Klik hier
5 10:00 – 10:25 POUSE      
6 10:30 – 10:55 Fisiese Wetenskap Me A Botha 13096 Klik hier
7 11:00 – 11:25 Lewenswetenskap Me M van Vreden 13097 Klik hier
8 11:30 – 11:55 Wiskunde Me R Werner 13098 Klik hier

Hoe dit werk:

– Elke graad kry elke dag ‘n rooster met 8 periodes (waarvan periode 5 ‘n pouse is, alleenlik vir graad 8 en 9)
– Ons dag begin om 08:00
– Vakke is ingedeel in die 8 periodes, waarin die onderwyser op die rooster klas gee via ‘n video op ons skool se YouTube.
– Op die rooster is die skakel wat na die YouTube klas sal lei.
– Elke klas sal eers ‘live’ gaan op die tyd wat die rooster aankondig (daar sal ‘n 2-minuut ‘countdown’ wees tot die begin van die klas.)
– Kyk na die klas en doen wat die onderwyser vra.
– Indien jy iets nie verstaan nie, maak ‘n nota, sodat jy dit op ‘n latere geleentheid met jou onderwyser kan bespreek.

Lekker leer Oosies!