Hoërskool Oosterlig Aanlyn Hersiening

GRAAD 10

Donderdag 13 Augustus 2020

A B C D E F
PER TYD VAK ONDERWYSER KODE  
1 8:00 – 8:25 IGO Me Y Pretorius 13101 Klik hier
2 8:30 – 8:55 RTT Me L Doble 13102 Klik hier
3
9:00 – 9:25 Gasvryheid Me Z vd Mescht 13103 Klik hier
4 9:30 – 9:55 Geskiedenis
Mnr. Kloppers 13104 Klik hier
5 10:00 – 10:25 Ekonomie Mnr T Deetlefs 13105 Klik hier
6 10:30 – 10:55 Besigheidstudies Me E Marais 13106 Klik hier
7
11:00 – 11:25 Fisiese Wetenskap Me A Botha 13107 Klik hier
8 11:30 – 11:55 LO

Mnr. J. Barnard/
Me A Nel (Viljoen)

13108 Klik hier

Hoe dit werk:

– Elke graad kry elke dag ‘n rooster met 8 periodes.
– Ons dag begin om 08:00
– Vakke is ingedeel in die 8 periodes, waarin die onderwyser op die rooster klas gee via ‘n video op ons skool se YouTube.
– Op die rooster is die skakel wat na die YouTube klas sal lei.
– Elke klas sal eers ‘live’ gaan op die tyd wat die rooster aankondig (daar sal ‘n 2-minuut ‘countdown’ wees tot die begin van die klas.)
– Kyk na die klas en doen wat die onderwyser vra.
– Indien jy iets nie verstaan nie, maak ‘n nota, sodat jy dit op ‘n latere geleentheid met jou onderwyser kan bespreek.

Lekker leer Oosies!