Hoërskool Oosterlig Aanlyn Hersiening

GRAAD 8

Donderdag 09 Julie 2020

ABCDEF
PERTYDVAKONDERWYSERKODE 
18:00 – 8:25TegnologieMnr. J Barnard09081Klik hier
28:30 – 8:55RTTMe C Marais09082Klik hier
39:00 – 9:25BedryfsekonomieMe A Viljoen09083Klik hier
49:30 – 9:55Rekeningkunde
Me C Uys09084Klik hier
510:00 – 10:25POUSE   
610:30 – 10:55Fisiese WetenskappeMe J Kruger/
Me C Uys
09086Klik hier
711:00 – 11:25LewenswetenskappeMe van Vreden09087Klik hier
811:30 – 11:55WiskundeMe E du Toit09088Klik hier

Hoe dit werk:

– Elke graad kry elke dag ‘n rooster met 8 periodes (waarvan periode 5 ‘n pouse is, alleenlik vir graad 8 en 9)
– Ons dag begin om 08:00
– Vakke is ingedeel in die 8 periodes, waarin die onderwyser op die rooster klas gee via ‘n video op ons skool se YouTube.
– Op die rooster is die skakel wat na die YouTube klas sal lei.
– Elke klas sal eers ‘live’ gaan op die tyd wat die rooster aankondig (daar sal ‘n 2-minuut ‘countdown’ wees tot die begin van die klas.)
– Kyk na die klas en doen wat die onderwyser vra.
– Indien jy iets nie verstaan nie, maak ‘n nota, sodat jy dit op ‘n latere geleentheid met jou onderwyser kan bespreek.
– Indien jy NIE op ‘n WhatsApp groep is NIE – VUL DIE VORM HIERONDER IN EN STUUR, ons sal jou opsit.

Lekker leer Oosies!

 

Sit my asb op die WhatsApp klasgroep

Ek is nog nie op die WhatsApp klasgroep nie - hier is my besonderhede, sit my asb op.
  • bv: Graad 8A