Hoërskool Oosterlig Aanlyn Hersiening
GRAAD 10
Donderdag 09 Julie 2020
A | B | C | D | E | F |
PER | TYD | VAK | ONDERWYSER | KODE | |
1 | 8:00 – 8:25 | IGO | Me Y Pretorius | 09101 | Klik hier |
2 | 8:30 – 8:55 | RTT | Me L Doble | 09102 | Klik hier |
3 |
9:00 – 9:25 | Gasvryheid | Me Z vd Mescht | 09103 | Klik hier |
4 | 9:30 – 9:55 | Geskiedenis |
Mnr. Kloppers | 09104 | Klik hier |
5 | 10:00 – 10:25 | Ekonomie | Mnr T Deetlefs | 09105 | Klik hier |
6 | 10:30 – 10:55 | Besigheidstudies | Me E Marais | 09106 | Klik hier |
7 |
11:00 – 11:25 | Fisiese Wetenskap | Me A Botha | 09107 | Klik hier |
8 | 11:30 – 11:55 | LO |
Mnr. J. Barnard/ |
09108 | Klik hier |
Hoe dit werk:
– Elke graad kry elke dag ‘n rooster met 8 periodes.
– Ons dag begin om 08:00
– Vakke is ingedeel in die 8 periodes, waarin die onderwyser op die rooster klas gee via ‘n video op ons skool se YouTube.
– Op die rooster is die skakel wat na die YouTube klas sal lei.
– Elke klas sal eers ‘live’ gaan op die tyd wat die rooster aankondig (daar sal ‘n 2-minuut ‘countdown’ wees tot die begin van die klas.)
– Kyk na die klas en doen wat die onderwyser vra.
– Indien jy iets nie verstaan nie, maak ‘n nota, sodat jy dit op ‘n latere geleentheid met jou onderwyser kan bespreek.
– Indien jy NIE op ‘n WhatsApp groep is NIE – VUL DIE VORM HIERONDER IN EN STUUR, ons sal jou opsit.
Lekker leer Oosies!