Hoërskool Oosterlig Aanlyn Hersieningskool

‘Oosterlig A-HA-SKOOL’ vir Matrikulante

ROOSTER

Skryfdatum VAK Beskikbaar op die web  
19 Oktober 2021 RTT (Prakties) 15 Oktober 2021 KLIEK HIER
27 Oktober 2021 Engels FAL Vraestel 1 25 Oktober 2021 Toegemaak
28 Oktober 2021 Besigheidstudies Vraestel 1 26 Oktober 2021 Toegemaak
3 November 2021 Afrikaans HT Vraestel 1 1 November 2021 Toegemaak
5 November 2021 Wiskunde Vraestel 1
Wiskunde Geletterdheid Vraestel 1
3 November 2021

Toegemaak
Toegemaak

8 November 2021 Wiskunde Vraestel 2
Wiskunde Geletterdheid Vraestel 2
4 November 2021 Toegemaak
Toegemaak
9 November 2021 Ekonomie Vraestel 1 5 November 2021 Toegemaak
10 November 2021 Besigheidstudies Vraestel 2
IGO Vraestel 1
8 November 2021 Toegemaak
Toegemaak
11 November 2021 Geografie Vraestel 1 9 November 2021 Toegemaak
12 November 2021 Fisiese Wetenskap Vraestel 1
Geskiedenis Vraestel 1
10 November 2021 Toegemaak
Toegemaak
15 November 2021 Fisiese Wetenskap Vraestel 2
IGO Vraestel 2
11 November 2021

Toegemaak
Toegemaak

16 November 2021 Engels FAL Vraestel 2 12 November 2021 Toegemaak
17 November 2021 Rekeningkunde Vraestel 1
Geografie Vraestel 2
15 November 2021 KLIEK HIER
KLIEK HIER
18 November 2021 Ekonomie Vraestel 2
Visuele Kuns
16 November 2021 KLIEK HIER
19 November 2021 Lewenswetenskap Vraestel 1 17 November 2021 KLIEK HIER
22 November 2021 Lewenswetenskap Vraestel 2 18 November 2021 KLIEK HIER
23 November 2021 Geskiedenis Vraestel 2 19 November 2021 KLIEK HIER
24 November 2021 Rekeningkunde Vraestel 2 22 November 2021 KLIEK HIER
25 November 2021 Afrikaans HT Vraestel 2 23 November 2021 KLIEK HIER
26 November 2021 RTT Vraestel 2 (Teorie) 24 November 2021 KLIEK HIER
29 November 2021 Engels EAT Vraestel 3
Toerisme-video 1
Toerisme-video 2
25 November 2021

CLICK HERE
KLIEK HIER
KLIEK HIER

1 December 2021 Afrikaans HT Vraestel 3
Gasvryheidstudie
29 November 2021 KLIEK HIER
KLIEK HIER

Hoe dit werk:

– Elke graad kry elke dag ‘n rooster met 8 periodes (waarvan periode 5 ‘n pouse is, alleenlik vir graad 8 en 9)
– Ons dag begin om 08:00
– Vakke is ingedeel in die 8 periodes, waarin die onderwyser op die rooster klas gee via ‘n video op ons skool se YouTube.
– Op die rooster is die skakel wat na die YouTube klas sal lei.
– Elke klas sal eers ‘live’ gaan op die tyd wat die rooster aankondig (daar sal ‘n 2-minuut ‘countdown’ wees tot die begin van die klas.)
– Kyk na die klas en doen wat die onderwyser vra.
– Indien jy iets nie verstaan nie, maak ‘n nota, sodat jy dit op ‘n latere geleentheid met jou onderwyser kan bespreek.

Lekker leer Oosies!