Trots op ons Skoolklere

Dogters

Skoolbaadjie met sakwapen
Koningsblou romp (lengte: 4cm bokant knie)
Kortmou wit skoolhemp
Skooldas gedurende winter
Koningsblou trui (lang of kortmou)
Koningsblou kort ‘tights’ (somer)
Koningsblou kort kouse (somer)
Swart skoolskoene

Langmou wit Skoolhemp (winter)
Koningsblou broekiekouse (winter)
Grys langbroek (winter)

Verskaffers

The Peephole
H/v Mark- en Bloemstraat
Boksburg
Tel: 011 917 9685

School & Leisure
Tel: 011 823 4055

Seuns

Skoolbaadjie met sakwapen
Kortmou wit skoolhemp (somer)
Skooldas
Grys skoolkouse
Grys langbroek
Swart toeryg skoolskoene
Koningsblou trui (lang of kortmou)

Langmou wit Skoolhemp (winter)