Skoolklere

Skoolklere

Trots op ons Skoolklere Dogters Skoolbaadjie met sakwapen Koningsblou romp (lengte: 4cm bokant knie) Kortmou wit skoolhemp Skooldas gedurende winter Koningsblou trui (lang of kortmou) Koningsblou kort ‘tights’ (somer) Koningsblou kort kouse (somer) Swart...
Skoollied

Skoollied

Hoërskool Oosterlig Skoollied Hier waar ons voor ons toekoms staan ‘n eie weg te baan met ons oë op Hom gerig handhaaf ons met plig ons leuse elke dag: ons pluk die dag, en trots dra ons die fakkels hoog. Gryp elke werksgeleenheid aan, en leer mekaar verstaan....
Erekode

Erekode

Ons glo in God, die Drie-Enige en erken Sy volkome Almag en Opperheerskappy. Ons glo aan absolute trou aan ons geliefde volk en vaderland. Ons onderneem om ons meerderes te gehoorsaam en hulle die nodige eerbied en respek te betoon. Ons sal daarna streef om die...