BUSROETES na Hoërskool Oosterlig

Opteltyd in die oggend is ±06:35.  Direk na skool ry daar bussies en dan is daar ook ‘n sportbus om 16:00, wat die leerlinge kans gee om aan sport- of akademiese aktiwiteite deel te neem.

  • Delville

Optelpunt:  Lambton Court, hoek van Lambton en Webber

  • Dalview

Optelpunt:  Spar in Dalview (VC Spar)

  • Boksburg Noord

Optelpunt: Shoprite in Boksburg-Noord  – leerlinge sal in Shoprite se parkeerarea by die posbusse opgetel word, vertrektyd: 06:30

  • Elsburg

Optelpunt:  Rensville Slaghuis

  • Van Dyk Park

Optelpunt: Net een optelpunt, slegs by Cosmos, Olive Straat, Van Dyk Park

  • Witfield

Optelpunt:  NG Kerk in Witfield (h/v Lowter- en Hughes straat)


Enige navrae oor kostes, tye en roetes kan gerig word aan Lilian Pieterse

Tel: 011 913 1055/6

Of stuur vir haar ‘n boodskap aanlyn: