Aangebied deur SPUR en Hoërskool Oosterlig:
Die Spur en Hoërskool Oosterlig het ‘n leemte in die mark raakgesien waar daar geen formele sportreeks is vir laerskole se rugby- en netbal eerstespanne is nie. Sestien laerskole word deur Spur-takke in hulle direkte omgewing geborg, om deel te wees van die reeks.
Rugby-eerstespanne en Netbal-eerstespanne speel by Hoërskool Oosterlig, oor ‘n tydperk van twee weke. Daar word vir elke sportsoort ‘n trofee- en plaatwenner aangewys.
INDIEN U, AS SKOOL OF BORG, BETROKKE WIL RAAK BY DIE SPUR 16 REEKS: KONTAK FRANCOIS NEL (ADJUNKHOOF) – Kliek hier
2013 SPUR 16:
5, 7, 12 en 15 Maart 2013!
Baie geluk aan al die skole wat deelgeneem het met puik sportseuns en dogters! Dankie aan elke ouer en ondersteuner, ons waardeer julle! Dankie aan ons borge SPUR en ook aan Oosrand Stereo 93.9FM wat vir ons kom kuier het!
Geluk aan ons 2013 SPUR 16 wenners:
Netbal:
Skildwenners is Laerskool Orion
Plaatwenners is Laerskool Van Riebeeckpark
Rugby:
Skildwenners is Laerskool Rynfield
Plaatwenners is Laerskool Orion
Laerskole wat deelgeneem het in 2013! Welgedaan aan die eerste Netbal en Rugby-spanne van:
Laerskool Van Riebeeckpark
Laerskool Orion
Laerskool Generaal Alberts
Laerskool Rynfield
Laerskool Northmead
Laerskool Oosterkruin
Laerskool Tini Vorster
Laerskool Concordia
Laerskool Delville
Laerskool Dalview
Laerskool Die Arend
Laerskool Selection Park
Laerskool Goudrand
Laerskool Baanbreker
Laerskool Birchleigh
Laerskool Elspark
PLEK: Hoërskool Oosterlig – PADKAART
FOTO’s!!!! Word ons vriend op Facebook HIER en sien al die Laerskool-aksie van elke dag!
Wedstrydbepalings en uitslae: Kry al die uitslae en wedstrydbepalings op hierdie blad na elke dag se wedstryde (sien onder).
LAAI AF:
NETBAL FINALE uitslae (15 Maart 2013): SPUR16 2013 FINALE UITSLAE - NETBAL (10)
RUGBY FINALE uitslae (15 Maart 2013): SPUR16 2013 FINALE UITSLAE - RUGBY (19)
WORD ONS VRIEND OP FACEBOOK …HIER … en kry al die foto’s!
NETBAL uitslae en volgende wedstrydbepalings: 12 Maart uitslae en Bepalings vir 15 Maart 2013 - NETBAL (29)
RUGBY uitslae en volgende wedstrydbepalings: 12 Maart uitslae en Bepalings vir 15 Maart 2013 - RUGBY (48)
NETBAL uitslae en volgende wedstrydbepalings: 7 Maart uitslae en Bepalings vir 12 Maart 2013 - NETBAL (32)
RUGBY uitslae en volgende wedstrydbepalings: 7 Maart uitslae en Bepalings vir 12 Maart 2013 - RUGBY (79)
SPELERS VAN DIE WEDSTRYDE: 7 Maart 2013 - Spelers van die wedstryde - Rugby en Netbal (44)
Word ons Facebook vriend vir ‘n Foto-fees van 7 Maart: HIER
NETBAL uitslae en volgende wedstrydbepalings: 5 Maart uitslae en Bepalings vir 7 Maart 2013 - NETBAL (33)
RUGBY uitslae en volgende wedstrydbepalings: 5 Maart uitslae en Bepalings vir 7 Maart 2013 - RUGBY (78)
SPELERS VAN DIE WEDSTRYDE: 5 Maart 2013 - Spelers van die wedstryde - Rugby en Netbal (79)
WORD ONS VRIEND OP FACEBOOK …HIER … en kry al die foto’s!
2013 SPUR 16 op Oosrand Stereo bekendgestel:
Luister na die gesprek oor die SPUR 16 op Oosrand Stereo se Skole Nuus program aangebied deur Henry Bruinette. Hier vertel Mnr Nel (ons adjunk-hoof) meer van die SPUR 16 – die ontstaan en bedoeling daarvan, asook al die laerskole wat deelneem:
Luister na 27 Februarie 2013 Skole Nuus uittreksel:
2012 SPUR 16
Sien onder vir die 2012 uitslae en wenners, asook skakels na foto’s.
Gedurende 2011 was Laerskool Kruinsig se Rugby- en Netbalspanne trofeewennners, terwyl Laerskool Concordia se Rugbyspan die plaatwenner was en Laerskool Elsburg se Netbalspan plaatwenner was.
Skole wat deelneem kom uit Springs, Benoni, Brakpan, Boksburg, Germiston, Alberton, Kempton Park en Delmas.
Weens die groot belangstelling om deel te wees van die reeks, is die reeks vanjaar (2012) uitgebrei met twee addsionele skole wat gaan deelneem om die vriendskapstrofee.
Vir enige navrae en belangstelling in hierdie SPUR 16 reeks, kontak Mnr. Francois Nel (adjunkhoof) by tel (011) 913 1055/6, e-pos: fnel.oosterlig@absamail.co.za of aanlyn…hier
SPUR-reeks 2012:
SPUR 16 – Uitslae van 15 Maart – RUGBY Finale uitslae: 15 Maart FINALE RUGBY Uitslae (113)
__________________________________
SPUR 16 – Uitslae van 13 Maart – RUGBY, en bepalinge van finale dag, 15 Maart: 13 Maart Uitslae en Bepalings (RUGBY) (102)
SPUR 16 – Uitslae van 13 Maart – NETBAL Finale uitslae: 13 Maart FINALE NETBAL Uitslae (66)
__________________________________
SPUR 16 – Uitslae van 8 Maart (RUGBY) en volgende bepalings:
RUGBY: 8 Maart Uitslae en Bepalings (Rugby rondte 2) (101)
_______________________________
SPUR 16 – Uitslae van 6 Maart en volgende bepalings:
NETBAL: 6 Maart Uitslae en Bepalinge (66)
RUGBY: 6 Maart Uitslae en Bepalings (Rugby) (83)
Word ons Vriend op Facebook en sien die foto’s! Die foto’s is nie publiek nie. Word ons vriend…hier
SPUR16 – Rugby en Netbal – 6 Maart program: Program - Rugby en Netbal SPUR 16 - 6 Maart (71)
__________________________________________________________









